Handelinge 9:41-43 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

41. Hy het haar sy hand gegee en haar help opstaan. Toe het hy die gelowiges en die weduwees geroep, en hulle gewys sy leef.

42. Dié gebeure het in die hele Joppe bekend geword, en baie het tot geloof in die Here gekom.

43. Petrus het ’n hele aantal dae in Joppe gebly by ’n sekere Simon, ’n leerlooier.

Handelinge 9