Handelinge 9:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het haar sy hand gegee en haar help opstaan. Toe het hy die gelowiges en die weduwees geroep, en hulle gewys sy leef.

Handelinge 9

Handelinge 9:35-42