Handelinge 8:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die apostels in Jerusalem hoor dat die mense in Samaria die boodskap van God aanvaar het, het hulle Petrus en Johannes daarheen afgevaardig.

Handelinge 8

Handelinge 8:12-22