Handelinge 8:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Selfs Simon het gelowig geword, en is gedoop. Hy het Filippus oral begin vergesel, en hy was verstom oor die wondertekens en groot kragte wat hy sien gebeur het.

Handelinge 8

Handelinge 8:10-18