Handelinge 7:52 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Noem een profeet vir wie julle voorouers nie vervolg het nie! Hulle het selfs dié doodgemaak wat die koms van die Regverdige voorspel het – die Messias wat julle uitgelewer en vermoor het.

Handelinge 7

Handelinge 7:45-56