Handelinge 7:51 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Julle hardkoppiges! In julle harte is julle nie-Jode. Julle is doof vir die woord van God! Moet julle alewig die Heilige Gees weerstaan? Maar julle voorouers het dit gedoen, en julle doen dit nou ook!

Handelinge 7

Handelinge 7:47-60