Handelinge 7:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Toe het daar hongersnood in die hele Egipte en ook in Kanaän gekom. Ons voorouers het baie swaar gehad, want hulle kos het opgeraak.

Handelinge 7

Handelinge 7:5-17