Handelinge 5:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net toe kom daar iemand en sê vir hulle: “Weet julle, die mans vir wie julle in die tronk gesit het, staan in die tempel en onderrig die mense!”

Handelinge 5

Handelinge 5:21-29