Handelinge 5:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die bevelvoerder van die tempelwag en die priesterhoofde hierdie verslag hoor, was hulle verstom en hulle het gewonder wat aangaan.

Handelinge 5

Handelinge 5:21-31