Handelinge 27:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die skip het op ’n rif geloop en gestrand. Die boeg het vasgesteek en kon nie beweeg nie. Die agterstewe het as gevolg van die geweld van die golwe begin opbreek.

Handelinge 27

Handelinge 27:38-44