Handelinge 27:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het die ankers afgegooi en net daar in die see gelos. Terselfdertyd het hulle die toue wat die stuurspane vashou, losgemaak en die voorseil gehys sodat die wind die skip strand toe kon dryf.

Handelinge 27

Handelinge 27:32-44