Handelinge 26:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Paulus sê: “Ek is nie van my kop af nie, hooggeagte Festus, maar die stellings wat ek maak, is waar en logies.

Handelinge 26

Handelinge 26:21-26