Handelinge 26:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl hy nog só met sy verdediging besig was, skreeu Festus kliphard: “Jy’s van jou kop af, Paulus! Jou baie studies het veroorsaak dat jy van jou kop af geraak het!”

Handelinge 26

Handelinge 26:22-25