Handelinge 25:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Drie dae na sy aankoms in die provinsie het Festus van Sesarea af opgegaan Jerusalem toe.

2. Die priesterhoofde en die leiers van die Jode het toe ’n verslag teen Paulus by hom ingedien. Hulle het ’n beroep op hom gedoen

3. en van hom die guns gevra om Paulus Jerusalem toe te laat kom. (Hulle het ’n hinderlaag beplan om hom op pad permanent uit die weg te ruim.)

Handelinge 25