Handelinge 24:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Twee jaar later het Feliks ’n opvolger gekry, Porsius Festus. Omdat Feliks die Jode ’n guns wou bewys, het hy by sy vertrek vir Paulus in die tronk gelos.

Handelinge 24

Handelinge 24:26-27