Handelinge 24:26-27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

26. Hy het die hele tyd verwag dat Paulus hom sou probeer omkoop, en daarom het hy hom heel dikwels laat haal en met hom gepraat.

27. Twee jaar later het Feliks ’n opvolger gekry, Porsius Festus. Omdat Feliks die Jode ’n guns wou bewys, het hy by sy vertrek vir Paulus in die tronk gelos.

Handelinge 24