Handelinge 23:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe dit dag word, het die Jode ’n komplot gesmee. Hulle het gesweer dat hulle nie sou eet of drink voordat hulle Paulus doodgemaak het nie.

Handelinge 23

Handelinge 23:10-13