Handelinge 23:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daardie nag het die Here by Paulus gestaan en vir hom gesê: “Hou moed! Net soos jy hier in Jerusalem oor My getuig het, só moet jy ook in Rome doen.”

Handelinge 23

Handelinge 23:3-16