Handelinge 21:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die offisier het ingewillig, en Paulus het op die trappe gaan staan en met sy hand vir die mense beduie om stil te bly. Dit het doodstil geword, en hy het hulle in Aramees, hulle moedertaal, toegespreek.

Handelinge 21

Handelinge 21:34-40