Handelinge 21:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek,” het Paulus geantwoord, “is ’n Jood van Tarsus in Silisië, ’n burger van ’n belangrike stad. Ek versoek u: Laat my toe om die mense toe te spreek.”

Handelinge 21

Handelinge 21:29-40