Handelinge 21:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sommige het dít en ander weer dát geskreeu. Daar was só ’n rumoer dat hy nie kon uitvind wat presies aan die gang is nie. Gevolglik het hy beveel dat Paulus kaserne toe gevat moes word.

Handelinge 21

Handelinge 21:32-38