Handelinge 21:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die offisier het Paulus toe gearresteer en hom met twee kettings laat boei. Hy vra toe die betogers wie die man is en wat hy gedoen het.

Handelinge 21

Handelinge 21:28-40