Handelinge 19:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Terwyl Apollos in Korinte was, het Paulus deur die binnelandse gebiede van Klein-Asië Efese toe gereis. Daar het hy ’n groepie gelowiges gekry.

2. Hy het vir hulle gevra: “Het julle die Heilige Gees ontvang toe julle begin glo het?”“Ons het nie eens gehoor dat daar ’n Heilige Gees is nie,” het hulle hom geantwoord.

Handelinge 19