Handelinge 19:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl Apollos in Korinte was, het Paulus deur die binnelandse gebiede van Klein-Asië Efese toe gereis. Daar het hy ’n groepie gelowiges gekry.

Handelinge 19

Handelinge 19:1-2