Handelinge 18:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Intussen het Apollos, ’n Jood wat in Aleksandrië gebore is, in Efese aangekom. Hy was ’n begaafde spreker en goed met skrifuitleg.

Handelinge 18

Handelinge 18:22-28