Handelinge 18:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Na hy ’n tyd lank in Antiogië gebly het, het hy weer vertrek. Hy het deur die landstreke Galasië en Frigië gereis, en oral die gelowiges geestelik versterk.

Handelinge 18

Handelinge 18:18-28