Handelinge 16:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die tronkbewaarder het wakker geword en die tronkdeure wawyd oop sien staan. Hy het aanvaar die gevangenes het ontsnap, en sy swaard uitgetrek om homself dood te maak.

Handelinge 16

Handelinge 16:24-31