Handelinge 16:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Skielik kom daar ’n groot aardbewing sodat die fondamente van die tronk geskud het. Al die tronkdeure het oopgevlieg en al die gevangenes se kettings het losgekom!

Handelinge 16

Handelinge 16:18-27