Handelinge 16:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op die Sabbatdag is ons na die rivier buite die stadspoort, waar ons gereken het daar ’n Joodse bidplek sou wees. Ons het gaan sit en met die vroue gepraat wat daar bymekaar was.

Handelinge 16

Handelinge 16:8-14