Handelinge 16:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarvandaan is ons Filippi toe, die hoofstad van daardie deel van Masedonië, self ook ’n Romeinse kolonie. In hierdie stad het ons ’n tydjie gebly.

Handelinge 16

Handelinge 16:6-17