Handelinge 14:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het geluister terwyl Paulus praat. Paulus het stip na hom gekyk en gesien dat hy die geloof het om gesond gemaak te word.

Handelinge 14

Handelinge 14:1-16