Handelinge 14:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In Listra was daar ’n man wat sy voete nie kon gebruik nie. Van sy geboorte af was hy verlam en kon hy nooit loop nie.

Handelinge 14

Handelinge 14:1-17