Handelinge 14:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe gelowiges ’n kring rondom hom begin vorm, het hy opgestaan en weer die stad ingegaan. Die volgende dag het hy en Barnabas na Derbe toe vertrek.

Handelinge 14

Handelinge 14:13-28