Handelinge 14:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het daar Jode van Antiogië en Ikonium af gekom en die mense na hulle kant toe oorgehaal. Hulle het Paulus gestenig en hom uit die stad gesleep onder die indruk dat hy dood is.

Handelinge 14

Handelinge 14:18-28