Handelinge 12:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Petrus het hom uit die sel gevolg. Hy het nie besef dat die optrede van die engel werklikheid was nie, maar het gedink hy sien ’n gesig.

Handelinge 12

Handelinge 12:5-16