Handelinge 12:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê die engel vir hom: “Maak vas jou belt en trek jou sandale aan.” Hy het so gemaak. Daarna sê die engel vir hom: “Trek jou bo-kleed aan en kom agter my aan.”

Handelinge 12

Handelinge 12:5-15