Handelinge 10:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het die volgende dag in Sesarea aangekom. Kornelius het hulle al verwag en het sy familie en naby vriende reeds saamgeroep.

Handelinge 10

Handelinge 10:19-28