Handelinge 10:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Petrus nooi hulle toe vir die nag in. Die volgende dag het hy saam met hulle vertrek, en ’n paar van die medegelowiges in Joppe het saam met hom gegaan.

Handelinge 10

Handelinge 10:18-33