Genesis 49:32-33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

32. Dit is die grot wat my oupa Abraham van die Hetiete gekoop het.”

33. Toe Jakob klaar was met sy opdragte, het hy sy voete in sy bed opgetrek, sy laaste asem uitgeblaas en gesterf.

Genesis 49