Genesis 48:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Weens sy ouderdom kon Jakob nie meer so goed sien nie. Josef bring toe die twee nader. Jakob het hulle gesoen en omhels.

Genesis 48

Genesis 48:8-19