Genesis 47:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die geld van die mense van Egipte en Kanaän op was, het hulle kom pleit vir kos: “Ons geld is op,” het hulle gekla. “Gee ons asseblief kos om te eet. Hoekom moet ons dan sterf?”

Genesis 47

Genesis 47:7-16