Genesis 47:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josef het baie geld ingesamel in ruil vir graan. Hy het die geld na die farao se skatkamers gebring.

Genesis 47

Genesis 47:4-22