Genesis 42:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar julle moet julle jongste broer saambring hier na my toe. Dan sal ek weet dat julle eerlik is en nie spioene nie. Ek sal dan julle broer uit die tronk vrylaat en julle mag vrylik rondbeweeg in die land.’”

Genesis 42

Genesis 42:30-38