Genesis 42:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop sê die belangrike man vir ons: ‘Om te kan vasstel of julle eerlik is, moet een van julle hier by my agterbly. Neem nou die graan vir julle honger gesinne en gaan huis toe.

Genesis 42

Genesis 42:25-38