Genesis 41:51 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josef het die oudste een Manasse genoem, want hy het gesê: “God het my al my swaarkry laat vergeet, en alles wat my familie teen my gedoen het.”

Genesis 41

Genesis 41:47-55