Genesis 41:50 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gedurende hierdie tyd, voor die aanbreek van die eerste jare van hongersnood, het Josef se vrou, Asenat, die dogter van Poti-Fera, priester van On, twee seuns vir hom in die wêreld gebring.

Genesis 41

Genesis 41:45-56