Daarna vra die Here vir Kain: “Waar is Abel jou broer?”“Ek weet nie!” is sy skerp antwoord. “Ek is mos nie sy oppasser nie!”