Genesis 4:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kain het met sy broer Abel gepraat en terwyl hulle in die veld was, het Kain sy broer Abel aangeval en hom doodgeslaan.

Genesis 4

Genesis 4:1-14