Genesis 4:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op ’n dag sê Lameg vir sy twee vroue Ada en Silla:“Vroue van Lameg, hoor wat ek vir julle sê!Luister na wat ek sê.’n Man wat my wond, maak ek dood,ja, selfs ’n jong man wat my aanval.

Genesis 4

Genesis 4:22-25