Genesis 4:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Tubal-Kain was die seun van Silla. Hy was die voorvader van die metaalwerkers wat instrumente uit koper en yster gemaak het. Sy suster se naam was Naäma.

Genesis 4

Genesis 4:13-24